All pages now use Unicode (UTF-8) fonts: Please click here for help on using Unicode fonts.
1st International Collection of Tongue Twisters
www.tongue-twister.net/af.htm
© 1996-2018 by Mr.Twister
Please click on the number above the tongue twister for a rough translation;
You can use this form to submit a new tongue twister.
Wie weet waar Willie Wouter woon? |
Die duiwel druk die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad, dat die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dwars draai. |
Die dikke dokter Daan Diederichs drink Dinsdag die derde Desember drie drinkbekers dronkmakende drank; daarna dreig die drankduiwel die dokter, dog die dokter druk die drankduiwel daar doer dwarsdeur die driedubbele doringdraad duskant die damwal. |
My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. |
Wie weet waar Willem Wouter woon? Wie weet waar warm water wyn word? Wie weet waar weste winde waai? ... |
Waatlemoenkonfytkompetisie |
Wat was was voor was was was? |
Drie rooi ribbokke spring oor die doring draad. |
Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar. |
Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef. |
Die Koppokkie pik op die kappokkopietjie se koppietjie. |
Pos vir Poen Papenfus met spoedpos. |
Bettie Bettie babbel bekkie babbel al te baie! |
Grys, grillerige goggatjies grawe graag geweldige groot gate. |
Rough Translations
DankieMelvan, Stefan Bezuidenhout, Suzanne Brogan, Quintin Henning, Claude Heyman, Ilse Kitshoff, Erich Lutz, Mariette Olwagen, Johan Oosthuizen, Danie Rossouw, Stephan Snyman, Annchen van Heerden, Johan van Zijl, Rene Van Zyl, Dries Venter LinksEthnologue, Languages of the World: Afrikaans [ Send a new tongue twister | Return to Index | Top of page ] |
Bookmark this Page withdel.icio.us | Digg | Facebook | Newsvine |
Compilation © 1996-2018 by Mr.Twister
http://www.tongue-twister.net/af.htm was last updated on 2018-06-15.